Welcome to the Habitat Group's Website

HABITAT AWARENESS

The earth was created in an unchangeable order. Eco systems  are adaptable and have continued expanding over many centuries. Technology needs to improve continuously to support the growing demand for new development, but plans should also provide for adaptation by nature.

The habitat creates space for adaptation of eco systems, but the natural flexibility of such systems often reach breaking point through thoughtlessness or on purpose, choking it to death with passing time. It can sometimes be repaired in an accompanied process. The cost is high, however. Considerate action can prevent such cost.

Sustainable management of nature's forces is a simple, but vitally important task. Our variety of services focus on sharing necesary knowledge and providing eco friendly solutions for life comfort and safety.

 HABITAT-BEWUSSYN

Die aarde is geskep in ʼn onveranderlike orde. Ekostelsels is aanpasbaar en het oor baie eeue heen bly uitkring. Tegnologie moet voortdurend verbeter om die groeiende vraag na nuwe ontwikkeling te ondersteun, maar planne moet ook voorsien vir aanpassing deur die natuur.

Die habitat skep wel ruimte vir aanpassing van ekostelsels, maar die natuurlike soepelheid van ekostelsels bereik dikwels breekpunt onder onbedagsaamheid, of moedswilligheid en wurg ʼn ekostelsel mettertyd dood. Dit kan soms herstel in ʼn begeleide proses. Die koste daarvan is egter duur. Bedagsaamheid daarenteen, kan sulke kostes voorkom.

Volhoubare bestuur van natuurkragte is ʼn eenvoudige, maar lewensbelangrike taak. Ons verskeidenheid dienste is daarop gemik om noodsaaklike kennis te deel en eko-vriendelike oplossings vir lewensgerief en –veiligheid aan te bied

Spesiale aanbod: 24% afslag onderworpe aan die volgende:

  1. U kan u bestelling kosteloos plaas voor 31 Januarie 2017.
  2. U deposito moet betaal word binne 30 dae na u bestelling om te kwalifiseer vir die afslag.

Verskaffing van 1 luggordyn x 900mm met een jaar waarborg.

Afstandbeheer

R 3 900

Gratis

Tegnikus installasie binne 40km radius. Twee ure: R800+R400.

Gratis

GEEN BTW BETAALBAAR

      --

TOTAAL NA AFSLAG R3 876, afgerond op

R3 900

Terug Terug na bo