Dokumente & Brosjures
   

Know Snakes and Save Lives.pdf

Important basic information on poisonous snakes of South Africa, their behaviour and treatment of snake bites.


Bygevoeg: 2016-12-28 07:44
Email document


VroueOndernemings en Ekovriendelike Tegnologie vir n Volhoubare Aardse Leefstyl VOETVAL Opgedateer 17 Jan 2017.pdf

Die Habitat-Groep het besluit op ‘n landswye strategie om gebrekkige besluitneming ten goede te verander deur volledige, uitgebreide kennis. Ons bemagtig vroue daarmee en moedig hulle aan met winsmotief.


Bygevoeg: 2017-01-24 09:11
Email document

 

VOLHOUBARE STRATEGIE VIR BOOMLUSERN AS VEEVOEDINGSBRON 1 MAART 2017.pdf

Daar is met finansiële hulp van ‘n handjievol boere en selfs ‘n groot landboumaatskappy, baie werk gedoen en geld bestee aan feiteblaaie op die webtuiste; proewe; veldbesoeke; en selfs basiese insette van onafhanklike wetenskaplikes, wat ‘n wêreldbekende akademikus wat spesialiseer in biodiversiteit en patologie by bome ingesluit het. Hierdie dokumente gee 'n oorsig oor agtergrond en die Boomlusern-Netwerk se hersiene prioriteite en strategie.


Bygevoeg: 2017-03-19 09:14
Email document


Belangrike Vrae en Antwoorde.pdf

Bye speel 'n belangrike rol in die habitat en in die ondersteuning van lewe op ons planeet. Daar is reeds sewe byspesies op die bedreigdelys. Hierdie dokument gee in die vorm van vrae en antwoorde belangrike inligting waaroor Jan en Alleman, selfs in die stede, kennis behoort te dra.


Bygevoeg: 2017-03-24 13:27
Email document

 

Important Questions and Answers.pdf

Bees play an important role in the habitat and in supporting life on planet earth. This document, in the form of questions and answers, provides important information that John Doe should have knowledge of, even in our cities.


Bygevoeg: 2017-03-24 13:36
Email document

Terug Terug na bo